Event Details

Logo:
Name/Title: Innibos Kunstefees 2018
Event URL: http://innibos.co.za/
Short Description:
erwyl die res van die land in Julie die koue winterweer trotseer, gaan Mbombela ’n karnavalhittegolf tydens die jaarlikse Innibos Nasionale Kunstefees ervaar. Vanjaar se tema is “’n Stappie Verder”, wat so mooi by ons leuse Voluit Vorentoe pas.
Long Description:
Die Innibos Nasionale Kunstefees is ’n jaarlikse gebeurtenis wat Afrikaanse musiek en kuns in die Stad Mbombela (voorheen Nelspruit) in die Mpumalanga-streek onder die kollig plaas. Om die feesverrigtinge af te skop sal meer as 800 karnavalkunstenaars van verskillende musiek-, dans- en kultuurgroepe op die openingsdag op Woensdag, 5 Julie 2017, aan ’n straatkarnaval deelneem. Die program sluit aktiwiteite in wat al die feesgangers op hul tone sal hou, van daaglikse kunsvertonings tot die musiekfees wat elke dag vanaf 6vm sal plaasvind. Kunstenaars sluit gewildes soos Kurt Darren, Elvis Blue, Black Cat Bones, Snotkop en nog vele ander in.
Country: South Africa
State: Mpumalanga
City: Mbombela (Nelspruit)
Suburb:
Start Date: 27 Jun 2018
End Date: 30 Jun 2018
Cost: R 120.00
Age Restriction: None
Geo Location: